Hendrik Posted January 4, 2007 Report Share Posted January 4, 2007 HelloDis ons. Behoort so oor 2 maande in Perth te wees. Die site is regtig propvol handige inligting. Ons sit heel aand en lees en notas maak. Sover gaan alles nog goed. My nuwe werksplek het 'n immigrasie konsultant aangestel en dinge loop verbasend glad. Die grootste struikelblok sover is die verkoop van ons eiendomme en die troeteldiere. Ek dink ons sal die Gauteng Coffee Club bywoon en nog meer eerstehandse inligting kry.Groetnis Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Tania Posted January 4, 2007 Report Share Posted January 4, 2007 ... Behoort so oor 2 maande in Perth te wees.Lucky Fish!! Sien uit om jul te ontmoet by die Coffee Club en BAIE welkom!!GroeteTania Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Allie en Urs Posted February 8, 2007 Report Share Posted February 8, 2007 Hi gaan jul nie jul diere oorbring en in Kwarentyn laat bly nie .Ons het van baie mense gehoor wat hul diere agter gelaat het en verwyt hulself baie .Ek kon dit nie doen nie .Sjoe dit is ons kinders en deel van ons lewens ek sou my dood huil .Ursula Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Hendrik Posted February 8, 2007 Author Report Share Posted February 8, 2007 Ons het dit oorweeg maar goeie huise vir ons honde gekry. Aan die ander kant is 6 maande kwarantyn vir hulle soos 5% van hulle lewens of 4 jaar vir die gemiddelde mens. Ek dink ek sou eerder wou verhuis voor ek 4 jaar in 'n hok sit. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Allie en Urs Posted February 8, 2007 Report Share Posted February 8, 2007 Ons het dit oorweeg maar goeie huise vir ons honde gekry. Aan die ander kant is 6 maande kwarantyn vir hulle soos 5% van hulle lewens of 4 jaar vir die gemiddelde mens. Ek dink ek sou eerder wou verhuis voor ek 4 jaar in 'n hok sit.Ek het al op die "site" twee tiepe mense raak geloop. Daar is die wat hulle honde in kwaretnein gesit het ,en daar is die wat hulle honde weg gegee het of erger. Die punt is dat elkeen sal genoeg feite in wen om sy saak te regverdig. Dankie Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dedrei Posted February 8, 2007 Report Share Posted February 8, 2007 Aan die ander kant is 6 maande kwarantyn vir hulle soos 5% van hulle lewens of 4 jaar vir die gemiddelde mens. Ek dink ek sou eerder wou verhuis voor ek 4 jaar in 'n hok sit.Hendrik, jy het reg tot jou opinie.My twee kinders is nou al 3 maande hier by my in Aus. En jy het dit heeltemal verkeerd met die tyd ding. Honde het geen benul van tyd nie, hulle weet nie wat die verskil is tussen 'n week en 'n maand nie. Daar is duisende honde en katte wat kwarentyn suksesvol voltooi het - so daar kan nie fout wees daar mee nie. My twee het dit regtig enjoy, en was soos asof hulle op holiday was. Ek en my man werk en dan sou die tweetjies heeldag alleen gewees het by die huis, in kwarentyn het hulle so baie kontak met die mense omdat hulle in en uit die hokke is heeltyd.As jy naby die kwarentyn stasie is dan kan jy self hulle kuier en bietjie stappies of soos ek wat ver bly, reel jy met iemand om hulle 2-3 keer 'n week te stap.Op die oomblik weet ek van 4 mense wat of hulle honde in kwarentyn al klaar het of wat al by die huis is. En kry gereeld navrae oor kwarentyn. Ek dink die punt is, dat van ons sien ons diere as ons kinders, hulle is deel van die familie, en jy sal nie jou kind agterlos in SA nie. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.